Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Round Table Matlosane 45 presented a blood drive recently to help SANBS fill their blood stock. 
 “For Matlosane 45, donating blood has become more than just a simple act of charity. It has transformed into a powerful statement about the strength of a community united by a common purpose. 
“The  collective efforts have touched the lives of those facing life-threatening medical conditions, accidents, and emergencies, offering them a lifeline when they need it most,” said Melcolm van der Spuy of the Table.

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Is jy gereed vir ‘n komiese vermenging van vreugde en tragedie wat jou lag tot in die kern gaan kielie?
Maak gereed om Lizz Meiring se “Van die rak af” se kragtige, tog humoristiese vertoning te beleef. Dit is ‘n vertoning wat jy nie wil misloop nie.
Die VLU Prismatak bied die vertoning op Saterdag 18 November om 11:00 in die Herlewingsentrum, Connielaan, Adamayview aan.  Die vertoning het ‘n ouderdomsbeperking van 14 jaar. Die kaartjies is beskikbaar by Die Wolwinkel in Buffelsdoornweg. Die kaartjies kos R150 elk.

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The North West Gambling Board presented an awareness campaign at the Terminus Shopping Centre to educate people about the difference between licensed and unlicensed gambling.
The board highlighted the risks associated with, when participating in gambling activities and emphasized that there are two types of gamblers: social and problem gamblers. The community was advised to gamble responsibly and be aware of when to stop, especially for gambling winners.

Read more …Report illegal gambling

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Wanneer die Jakarandas se pers koppe oor Klerksdorp troon en die sonbesies skree, kondig dit nie net die somer aan nie, maar ook die tyd vir die jaarlikse boekefees in die stad.
Vanjaar kuier die skrywers by Verdant Tuinsentrum in Ianstraat met heerlike kuierplek onder die koeltebome, ‘n uithaler spyskaart met lekker kos en ‘n gesellige atmosfeer. Die fees skop op ‘n hoë noot af op Vrydagaand 3 November met Dana Snyman wat van sy reisstories met Klerksdorpers kom deel. Die gewilde joernalis en skrywer se jongste boek Die binneland In het pas verskyn en getrou aan sy aard vertel hy stories oor ons land en sy mense soos net hy kan. Kom luister na wat hy alles op die langpad gevind het. Kaartjies is R220 per person wat ‘n braaivleisete insluit. 

Read more …Dis tyd vir die Klerksdorp Boekefees

More Articles …