Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

POTCHEFSTROOM: 9 December 2024 - Swartruggens police launched a manhunt after the escape of three awaiting trial detainees, who escaped from Swartruggens police holding cells on Sunday, 8 December 2024. 
“It is alleged that four detainees escaped after forcing their exit through the roof of their detention cell,” says Colonel Adéle Myburgh, SAPS North West spokesperson. “The police managed to trace and arrest one of the escapees, aged 23, whilst hiking next to the N4 road, near Swartruggens Plaza.”

Read more …Police launch a manhunt for three escapees

BRITS POS – BRITS – Volgehoue druk van lede van die VF Plus, onder die dinamiese leiding van Elsa Lourens, het verlede Vrydag, 29 November daartoe gelei dat die kragtoevoer in Sonop, na weke se duisternis, herstel is.
Elsa Lourens het aan Brits Pos bevestig dat die VF Plus reeds op 7 November ‘n afvaardiging van die Sonop-gemeenskap, in onderhandelings met Noordwes se departement van openbare werke en paaie gelei het.

Read more …SONOP KRAGKRISIS - En toe skyn die ligte helder!

BRITS POS – MAJAKANENG - The Brits Magistrate Court granted the Deputy Principal (63), of Kgwanyape Primary School in Majakaneng bail of R5 000. He is facing charges of sexual grooming, sexual assault and statutory rape of a 12-year-old girl learner at the school.
It is alleged that in 2024, the accused took the minor child to the bushes near Majakaneng, where he had sexual intercourse with her.

Read more …Local primary school Deputy Principal in rape case granted bail

BRITS POS – HARTBEESPOORT - Volgens ‘n onlangse meningsopname, is die Hartbeespoortgebied vyfde op ‘n lys van die tien mees gesogte plekke in Suid-Afrika om as ‘n toeriste aantreklikheid te besoek. 
Van die redes is sekerlik  die natuurskoon van die ikoniese bewaringsgebiede, die ordelikheid van die eko-landgoede om die dam en die lekker-kuier van die eetplekke en ander ontspanniningsfasiliteite.
Vanaf  die Wêrelderfenisgebied en vanaf Hekpoort deur die prentjiemooi Skeerpoort is die toegangsroetes ‘n uitnodiging na ontvlugting uit ‘n misdaadgedrewe stadslewe.

Read more …SKEERPOORT GOUDPROSPEKTERING - Ons waterbron daarmee heen

More Articles …