BRITS POS – BRITS – ‘n Groot tragedie het die inwoners van Purple Moss-nedersetting in Zandfontein Sondag, 29 Oktober, omstreeks 21:00 getref, nadat vyf aangrensende baksteenwooneenhede aan die brand geraak en ‘n hele gesin van vyf in die vlammehel verswelg het.
Die gesin is JP Bingham (pa), Esmé Labotske (ma) en hulle drie kinders, Benjamin (8), ‘n gr.1-leerling van Laerskool De Kroon, Mianique (3) en Luane (2). Oupa Bossie Labotske, ook ‘n inwoner, wat in ‘n rolstoel is, moes hulpeloos toekyk hoe sy kleindogter, Esmé en sy drie agterkleinders nie gered kon word nie.
SA-kleure vir Sally
Sally Bronkhorst (13), ‘n gr.8-leerling van Brits Hoërskool en dansstudent van GGDS Dance Studio in Hartbeespoort, het uitstekend tydens die American Dance Awards presteer.
Dié geleentheid is van 2 tot 7 Oktober in Centurion gehou.
Sally het in twee dans afdelings, Hip-hop- en Kontemporêr, deelgeneem en haar Suid-Afrikaanse kleure verwerf.
‘N EENMALIGE GEBEURTENIS Brits se 100ste verjaardag
BRITS POS – BRITS -Wat ‘n voorreg en eer is dit nie om te kan sien hoe jou dorp eenhonderd jaar van sy bestaan vier nie.
Op 23 Oktober 1923 is Brits as ’n dorp verklaar. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerk, Koersvas Voortrekkerkommando, die VLU- Britstak, inwoners en oud-inwoners van Brits en die hoof en leerkragte van Laerskool Brits was daar om die Eeufeesomonument Saterdag, 21 Oktober op die skoolterrein te onthul.
If not load-shedding, cable theft leaves HBP residents in the dark
BRITS POS – HARTBEESPOORT – “Hartbeespoort residents continue to suffer extended electricity blackouts,” says Erna Rossouw, DA Councillor Madibeng Local Municipality and continues, “if residents and businesses are not dumped in the dark by Eskom’s load-shedding, then it is due to criminals stealing electricity cables, but also finds it the ideal time for house burglaries. “Last week 30 meters of electricity cable were stolen around the Ifafi Substation, the fourth such incident in recent weeks.
OPERATION SHANELA - Police arrest 676 suspects in NW
BRITS POS – BRITS - The fight against crime through Operation Shanela continues with numerous success stories after 676 suspects were arrested for various crimes between Thursday, 12 October and Monday, 16 October.
Of the 676 arrested suspects, 226 were wanted for murder, attempted murder, rape, assault with intent to do grievous bodily harm, assault common, house robbery and business robbery. 77 undocumented persons were taken in for screening.