GEMSBOK-UPINGTON: Desert Beef se slaglam en -os kompetisie is bygewoon deur boere en belangstellendes vanoor die hele streek.
Die wenners in die verskillende afdelings was as volg:
Super Os wenner
1ste plek: Francois Page A2 Brangus Kruising
337.8Kg; 97.95%
2de plek: Francois Page
A2 Brangus Kruising
44.20kg ; 89.69%
Groep Wenner: Francois Page 97.95%
Slag-os wenners
1ste plek Ellewee van Zyl Santa Gertrudis
A2 269.20kg; 98.62
2de.plek: Goosen Boerdery
Drought master Kruising
A2 271.2kg; 94.36%
3de plek: Theuns Engelbrecht
Droughmaster
A2 255.8kg; 92.87%
Groepwenner: Theuns Engelbrecht 88.39%
Slaglam kompetisie
1ste plek Bertus Steenkamp
Dorper A2 23.6kg ; 99.28%
2de Plek
Dirk Human Dorper
A2 22kg; 98.67%
3de plek
Bertus Steenkamp
Dorper
A2 23.6kg; 98.54%