Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times


GEMSBOK-UPINGTON: ‘n Jong vroutjie van Dakotaweg kon onlangs nie haar oë glo toe ‘n splinternuwe sinkhuis opdaag, waar hulle eie sinkhuisie die vorige nag nog gestaan het nie.
Die sinkhuise waarin Claudine en haar vyf kindertjies gewoon het, het die nag te vore tot op die grond afgebrand.
Gelukkig was niemand van hulle tuis nie, maar die gesin het alles verloor.
Nadat haar buur-vrou, Nonceba Bekeer, namens Claudine op sosiale media om hulp gevra het, het Lion Neville Bosman en die res van die span ingespring  en ‘n reeds vervaardigde sinkhuis by Landbou Staal op Upington aangekoop en laat aflewer. Hellas Kalahari het dit aan die behoeftige gesin afgelewer.