Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-KEIMOES: Die Noord-Kaap Beweging van Jesus Christus Interkerklik, het ‘n baie suksesvolle jeugdag in Keimoes gehou.
Daar was ‘n vol program van dans, sing, prediksie, motivering en digkuns. Die jeug het die middagprogram baie geniet en baie mense uit die gemeenskap het die middagprogram bygewoon.
Die koördineerder, Ilse Kotze het die volgende geskryf: 
“Ons jeugdag was ‘n reuse sukses. Ons jongelinge het dit vreeslik geniet. 
Ons samesyn was treffend. Die medemenslikheid en vrolikheid was die hele saal vol.
Ons jongmense was puik in hul optredes. Baie het die gehoor se harte gesteel.


Ons dansers het gedans
Ons sangers het ge-sing
Ons digters het gedig
Ons predikers het gepreek
Ons motiveerders het gemotiveer
Die musiek was daar
Die kos was daar
Soetigheid was daar
Alles was só geseënd
Alles was vol gees - Alles te danke aan God.”