Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Lauren Cloete, ‘n leerder van Hoërskool Martin Oosthuizen het tydens die Junie vakansie  die Dawrette Heyns Modelskool in New York, Amerika gaan verteenwoordig. 
Met haar prestasies het sy gekwalifiseer om in 2026 aan die New York Fashion week te gaan deelneem. 
Sy is ook deur die Wilhelmina Modelling Agency en New York film academy raakgesien en was die “Model of the Year.”


Lauren het verder met die volgende  prestasies weggestap: 
*Models choice 1ste
*Swimwear 1ste
*Spokesmodel 2de
*Formal 1ste
*Casual 1ste
*Division winner (15-17) overall 
   winner in age
*Top model top 3
*International high scores 3de en 5de
*Comcard winner