Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Is julle gereed vir die eerste Raisins SA Landbouskou te Kakamas? 
Die skou word Vrydag vanaf 13:00 tot laat by die Vine Academy and Model Farm by Neethlingstraat 27 op Kakamas gehou.
Vir die wat nie weet nie, dis sommer slap links soos ‘n mense Kakamas inkom, net na die Pienk Padstal.
Sewentig uitstallers reg oor die land trek saam om die skou enig in sy soort te maak! 
Kom kyk hoe word landbouverwante produkte en dienste gedemonstreer. Daar is heerlike kosstalletjies, live musiek en hope kindervermaak. Regtig iets vir die hele gesin.
Die kostes is R50 per volwassene en R30 vir kinders ouer as 3 jaar. Alle ingangsfooie ten bate van Pikkiebult Kakamas.
Sien julle Vrydag - 30 Augustus daar!