Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Twee sussies van Keimoes het onlangs tydens die Ultimate International Miss Pageant in Virginia Beach,VSA geskitter in hulle onderskeie afdelings.
Maria Spangenberg, ‘n leerder van die Hoërskool Duineveld is as 1ste prinses in haar kategorie aangewys. 
Caitlin Spangenberg boer saam met haar pa anderkant Keimoes. Sy is as 2de prinses  in haar groep aangewys. Caitlin is ook as Black & Gold Outfit Runway wenner en Casual Wear Runway 2nd Runner Up aangewys.