Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Die SAPD in die ZFM-distrik se deelname aan die Operasie Shanela-aktiwiteite het weereens vrugte afgewerp nadat lede van Upington Grenspolisie en Upington K9-eenheid (honde-eenheid) op Vrydag, 24 Mei 2024, in samewerking met die handelsmerkbeskermers (wat deur Spoor en Fischer verteenwoordig word), op ‘n winkel in Upington toegeslaan het.
Daar is beslag gelê op vervalste klere ter waarde van  R 414 700.
Die eienaar van die winkel is deur die handelsmerkbeskermers in kennis gestel. 
Die items waarop beslag gelê is, is aan die handelsmerkbeskermer oorhandig vir verdere ondersoek.