Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-POFADDER: Vyf beskuldigdes is skuldig bevind aan die verkragting van ‘n minderjarige kind wat oor ‘n tydperk gebeur het.
Die voorval het in Pofadder plaasgevind en na deeglike ondersoek deur speur-sersant Nortje, van die Pofadder GKS, het die DOV bevind dat daar ‘n Prima Facie-saak is en is op die hooggeregshofrol in Upington geplaas.
Die verhoor het vir bykans vier jaar geduur en al vyf beskuldigdes is deur die Upingtonse Hoogeregshof skuldig bevind aan verkragting.
Die verkragters sal  op 16-17 Januarie 2025 in die hof verskyn vir vonnisoplegging.