Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Sewe leerders van Laerskool Seodin het deelgeneem aan die Sishen Junior Ope. Hulle het baie goed gevaar in hulle verskeie ouderdoms- groepe.  Xander Steyn het 1ste plek behaal in die 0/11 ouderdoms- groep en Elzé Steyn het 1ste plek behaal in die vroue afdeling.
Die ander deelnemers was: 
Graad 1: Damian Knoetzen
Graad 3: Zian Knoetzen
Graad 5: Chris Coetzee 
Juan Pierre Fourie 
Hayman Sakoor 
Xander Steyn 
Graad 6: Elzé Steyn