Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

13 Senior- dansers van Karine Stolper School Of Dance het deelgeneem aan ‘n dans kompetisie, On the Stage, in Kaapstad. 
Hierdie kompetisie word jaarliks in Kaapstad,Gauteng en Kwazulu-Natal aangebied. Hierdie groep meisies wat ook leerders van Hoërskool Upington en Hoërskool Duineveld is het die Noord-Kaap met trots verteenwoordig en hulle het uitstekend presteer.
Al hul items kwalifiseer vir ‘n item medalje en as ‘n span wen hul die ‘Stage Award’ vir die beste Hip Hop Crew.

 


Foto van links na regs agter :
Elmé Nel,Carla Klindt, 
Annah-Jane Stolper, Bree Nel,
Lisa Bezuidenhout, 
Ruhané Combrinck 
en Janike Coffee
Van links na regs voor:
Kayla du Toit, 
Melicha van Zyl,
Roné van der Merwe,
Daleen Burger,
Charmi Viljoen 
en Taliaah Lonte