Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

UPINGTON: Ses plaaslike krieketspanne het die naweek kragte gemeet en goeie spel was aan die orde van die dag.

Hier is ‘n kort samevatting van die drie wedstryde wat in die ZFM-liga uitgespook was:

Die Hoërskool Duineveld het korte nette gemaak met die span van Paballelo en sy wedstryd verspot maklik gewen met 7 paaltjies. Paballelo het eerste gekolf en kon slegs 36 lopies bymekaar skraap.

 

Velties se AJ Burger (4/9) in sy drie boulbeurte en Gregan Jansen (4/12) in 5.1 bbe het die groot skade aangerig. Paballelo is in slegs 16.1 boulbeurte pawiljoen toe gestuur.