Olyvenhoudtsdrif se o.10 netbalspan wat teen Simbruner gespeel het.
Louisvale se o.13 sokkerspan wat teen Rosendal laerskool gespeel het. Die Intermediêre Skool Franciscus se o.14-netbalspan wat sy wedstryd teen Kalksloot I/S welverdiend met 8-2 gewen het.
Louisvale (blou) en Olyvenhoudtsdrif se mini-netbalwedstryd Saterdag in Louisvale.
Louisvale I/S (rooi) en Rosendal het sake uitgespook en gelykop geëindig met 1-1.
Die Laerskool Simbruner se o.10-netbalspan het baie goed vertoon tydens Saterdag se sportdag wat deur Louisvale I/S aangebied is.