Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Rayno Nel, oud Upingtonner, is einde Augustus aangewys as Suid Afrika se sterkste man. Wat dit so merkwaardig maak, is dat hy eers begin van die jaar ernstig begin het met die sport.

 In Maart wen hy Arnold Classic Africa .

Rayno neem einde Oktober deel aan "Africa Strongman" in Zambië. Hy poog om eendag as die sterkste in die wêreld gekroon te word!