Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Laerskool Oranje-Noord  se o/11A-rugbyspan  is die wenners van die Van Druten Liga wat die afgelope naweek op Kathu gespeel is.  LON sê hulle  is baie trots op elke speler in die span. Julle is ysters! Die afrigters deel graag die volgende boodskap:
”Ons kyk dankbaar terug op ‘n lang seisoen vol genade en seën maar ook taai tye en harde lesse wat die span en afrigters moes leer. Elke keer is daar opgestaan en hard gewerk.
Baie dankie vir elke speler wat in die seisoen betrokke was by die span. Dalk nie in die finaal nie, maar op die toer na Stellenbosch, ‘n sportdag of liga-wedstryd, die trofee is vir julle ook! Dankie vir elke ouer se ondersteuning tydens ‘n lang seisoen met baie kilometers, kostes en motivering.
Dankie ook vir LON! Dankie vir ons Hemelse Vader vir sy beskerming die seisoen.”