Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Laerskool Seodin gimnaste van Kuruman Gimnastiek Klub  het aan verskeie kompetisies die jaar deelgeneem en het die eer ontvang om deel te wees van die Provinsiale span, wat die Noord-Kaap gaan verteenwoordig in die Durban Zone Kompetisie, wat die 14de en 15de Junie in Pinetown sal plaasvind. 
Meisies Level 1’s:
Kaylee Steenberg-Goud
Bothale Dithebe-Goud
Mianette Roodman-Silwer
Nerize Smit-Goud

Meisies Level 2’s:
Mianey Ross-Silwer
Mianique Horn-Goud
Franja Everts-Goud

Seuns Level 1’s:
PJ Van Den Heever-Goud
Loeto Magobelelo-Goud
Donovan Pottas-Goud