Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Wesvalia het hul teenstanders van Secunda op Saterdag 3 Augustus in die doodsnikke van die wedstryd geklop.

Wesvalia is tans die voorlopers in die Noordvaal skildafdeling nadat hulle nog nie ‘n wedstryd verloor het nie. Die Bruin Bere het vroeg in die wedstryd punte aangeteken en hul daarna in ‘n begeesterde Secunda vasgeloop wat met puik verdediging self kon punte aanteken. 

Read more …Wessies bo aan die punteleer na nog ’n wen

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Mind Sports South Africa (MSSA) held its 2024 Free State Online Championships last weekend.

The provincial championship enabled participants to qualify for MSSA’s National team trials (NTT) which will be used to select South Africa’s National Protea teams for titles played that are not included in International Esports Federation (IESF) and Global Esports Federation (GEF) events.

There were only two provinces represented, and 20 players qualified for Senior Provincial Colours.

Marcu van Wyk of KHS won the Clash Royale - High School category. Katlego Kabayi of NWU took home the Clash Royale Premier title. Rearabetswe Moloi of the NWU took the Fifa 24 Premier title and received NW colours. Koketso Molete of the NWU won the Rocket League - U24 - 1 v 1. 

The other titles went to Dawnview High (eFootball and Mobile Legends - Premier), Crawford College Lonehill (DotA) and TukseSports for Tekken 8 and Valorant - Premier.

PRONHS took the title for Rocket League and the Sportsmanship Award. 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - KHS het sy eerste nederlaag na die vakansie gely met ‘n verloor teen Hoërskool Oos Moot van Pretoria.

KHS moes met 29-19 tevrede wees toe die eindfluitjie blaas. Hulle speel in die Noordvaal bekerafdeling. 

Die Blou Golf het halftyd 7-3 voorgeloop, maar ‘n beslissing vroeg in die tweede helfte deur ‘n lynregter het kaptein GJ Steenberg van die veld gestuur. “Die oortreding was hoogs debateerbaar en het ‘n groot verskil aan die uitkoms van die wedstryd gemaak. Oos-Moot was te sterk vir ons 14 manne,’’ het Leon Bevan van KHS gesê.

KHS buitesenter Asif Sumara het uitgeblink op die veld vir twee van sy span se drie drieë. Janu de Wet het die ander drie gedruk. 

Die naweek speel KHS teen die onoorwonne Transvalia wat heelbo aan die punteleer is.

Ander spanne se uitslae: o/16 verloor 0-45; o/15 verloor 18-7 en o/14 verloor 8-34.

Die o/14-netbalspan van Hoërskool Wesvalia het algeheel 14de in die land geeïndig. Hulle is Anja Meyer (afrigter) Luca Mayoss, Danell Lombard,  Lillibet van Heerden, Michaela Moll, Télan Rodrigues, Rhode Theron, Marinda Kok (afrigter),  Lourens van der Merwe (hoof) en (voor) Milan Janse van Rensburg, Denike Jordaan en Mila de Beer.

 

 

 

More Articles …