Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Twee van KHS se netbalspanne het gekwalifiseer om aan die SA kampioenskap deel te neem. Die eerstespan saam met afrigters, Merinda du Preez en Michelle Pretorius is Jay-lee Mayo, Laurike Mynhardt, Julindi Wilkens, Thelanne Joubert, Jenna van Dyk, Chiara Vermeulen, Liané Engelbrecht en Chené Coetzee.

 

 

 

 

 

Die o/16 span wat afgerig word deur Careen Ross, Sebastian Boshoff en Motso Motlhaping is (voor) Chardey Dodgson, Tshepi Motlhaping, Kaitlyn Smit en Owame Mocumi. Agter is Mienke Engelbrecht (kaptein), Rozél Pretorius, Shané Strydom, Delrike Maritz en Jamie Brönner.

Laerskool Saamtrek het elf redenaars wat deurdring na die ATKV semi-finale wat op 31 Mei in Rustenburg gehou word. In gr 7 is dit Carmi van Niekerk, Danika van Schalkwyk, Lara van Zyl, Lehanke Beets, Marisa Visser, Nita van Niekerk, in gr 5 is dit Sloan van Wyk, in gr 3 is dit Ané Oberholzer, Ava Steyn en Laylie Theunissen en in gr 2 Theuns Visser.

 

 

 

Laerskool Saamtrek se eerste gholfspan het die Ernie Els kwalifiserende Rustenburg Ope op 12 Mei gewen. Juhanell Ollewagen behaal eerste plek (Gross) in die Laerskole Meisies-afdeling, Dehan van der Merwe behaal tweede plek (Gross), Ruben van der Merwe behaal vierde plek (Gross) en PG van Niekerk behaal vierde plek (Nett).

 

 

 

More Articles …