Laerskool Noodvaal se sportmeisie van die jaar is Mischanè Potgieter, en die dux-leerlinge is Esmè Cronje en Mianique Jacobs (ook kultuurprestasie) en Damian van Wyk is sportseun van die jaar.
Laerskool Noodvaal se sportmeisie van die jaar is Mischanè Potgieter, en die dux-leerlinge is Esmè Cronje en Mianique Jacobs (ook kultuurprestasie) en Damian van Wyk is sportseun van die jaar.
Amy Scrooby, Mia van Zyl, Chloe Steyn en Abigail Steyn van Laerskool La Hoff het hul Noordweskleure in trompoppies ontvang. Chloe en Abigail is ook aangewys as die beste junior trompoppies by die proewe kamp. Liani Myburg (nie op die foto) het as fasiliteerder opgetree.
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Laerskool Saamtrek se eerste gholfspan het ‘n goeie seisoen beleef deur eerste in die Noordwes uitspeelrondtes te eindig wat by Magaliespark gehou is.
Two learners of Milner High School received a combined total of 22 awards. Khanyisile Dlulane and Tshireletso Maputle are not only best friends, but also top achievers at school. At the prize giving, Khanyisile was announced Dux Scholar for 2024 with Tshireletso a very close runner-up. Khanyisile received prizes for first in class, subject and trophy awards for CAT, Life Orientation, Life Science, Mathematics and Physical Science. Tshireletso received prizes for first in class and subject and trophy awards for English, Hospitality and Tourism.
Laerskool Saamtrek het geskiedenis gemaak in die 2024 krieketseisoen deur met al hul spanne die Kosh-liga te wen. Drie uit die vier spanne (o11A, o13A en o13B) het ook die Noordwesliga gewen. Dit is die eerste keer dat die skool drie uit die vier spanne het wat vir Noordwes kon uitspeel.Op die foto is Edwin Venter, Alto Wiggett, Dehan van der Merwe, Casey Lues, Jason Tarr, GJ Erasmus, Pieter Visagie (hoof), Shane van Heerden, Chris-Heinz Wiegenhagen, Nathan Bezuidenhout, Ruben van der Merwe, Pierre Lotter en Mjay Buys.