Amy Scrooby, Mia van Zyl, Chloe Steyn en Abigail Steyn van Laerskool La Hoff het hul Noordweskleure in trompoppies ontvang. Chloe en Abigail is ook aangewys as die beste junior trompoppies by die proewe kamp. Liani Myburg (nie op die foto) het as fasiliteerder opgetree.