Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Die topmatriek in KHS is Liane Engel-brecht. Sy het sewe onderskeidings behaal en het ‘n gemiddeld van 93,4%. Sy is tweede in NW in kwintiel 5 skole. Sy het A-simbole in Afrikaans 88%, Engels 91%, Wiskunde 91 %, LO 95%, Ekonomie 99%, Rekeningkunde 96% en Toerisme 94%.

 

 

 

 

 

Bontle Modise is the pride of Klerksdorp Technical High School! She obtained seven distinctions. Her distinctions include English 82%; Afrikaans 88%; Mathematics 84%; Life Orientation 84%; Accounting 91%; Business Studies 95% and Physical Sciences 86%.

 

 

 

 

 

 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Gary Young, toppresteerder van Hoërskool Schoonspruit, het 6 A’s behaal en Rekeningkunde was sy gunstelingvak.

Hy het onderskeidings in Afrikaans, Engels, LO, Rekeningkunde, Besigheidstudies en Rekenaar Tegnologie. Hy het 86% vir Rekeningkunde behaal. 

Hy gaan vanjaar by NWU in Potchefstroom studeer en wil ‘n rekenmeester word. Hy gaan eers in-en-uit ry en dan kyk op hy plek in ‘n koshuis kan kry. Hy is tans op ‘n waglys.

Hy beskryf sy hoërskoolloopbaan by Schoonies as ‘n belewenis en ‘n voorreg en bedank veral die hoof, Anka Swart, vir haar ondersteuning. Hy was verlede jaar die hoofseun.

Sy beste vriend van skool gaan ook NWU toe en hy gaan ingenieurswese studeer.

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Alri Rossouw is die topmatriek in Hoërskool Wesvalia en sy het 7 onderskeidings behaal. 

Sy het A-simbole in Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie. Sy het 97% vir Rekeningkunde en 99% vir Besigheidstudies! Syfers is haar kos en sy dink dis in haar bloed, want haar ma werk by ‘n rekenmeestersfirma en pa is in finansies.








Read more …Alri spog met 92,7% gemiddeld

More Articles …