Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Die volgende atlete van Laerskool Meiringspark het puik presteer by die Dr KK Distrikbyeenkoms en dring deur na die NW atletiekbyeenkoms. Op die foto is Annemicke Pretorius (o/10 gewigstoot), Adeline Beukes (o/12 gewigstoot), Evaan van Wyk (o/12 75m, 150mH en spiesgooi), Lebo Motsatsi (o/13 spiesgooi) en Reneilwe Disipi (o/10 verspring).

 

 

Laerskool La Hoff het tydens Dr KK distrik-atletiekbyeenkoms altesaam 32 plekke behaal en nege rekords gebreek en geëwenaar. Imke Swanepoel is ook aangewys as die Victrix Ludorum en Divan Pullen is onder die top drie seuns vir die byeenkoms. Op die foto is Imke Swanepoel (o/10 - 80m, 100m en 75mH), Roubaix Reynecke (o/12 - 150m), Miné Scott (o/12 - hoogspring), Lyla Smit (o/11 hoogspring), Mnushke Smith (o/13 - 800m), SW Liebenberg (o/11 - hoogspring) en Luhann Blom (o/10 - verspring).

 

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Hoërskool Schoonspruit het op Vrydag 16 Februarie aan die Platinum Inter (groep B) deelgeneem. Vanjaar was dit Hoërskool Bekker se beurt om as gasheerskool op te tree.
 
Deelnemende skole was Ferdinand Postma, HTS Potchefstroom, Hoërskool Bekker, Hoërskool Schoonspruit, Hoërskool Wolmaransstad, HTS Klerksdorp, Milner, New Vision, Curro, Orkney Hoër en Educator’s High School.

Hoërskool Schoonspruit behaal ‘n algehele vierde plek en verower 46 medaljes waarvan 16 goud, 11 silwer en 19 brons is. Hoërskool Wolmaransstad het die byeenkoms gewen. Dié skool het nog elke jaar gewen vandat die byeenkoms in die formaat aangebied word.

Read more …Schoonies presteer by Platinum Inter

Laerskool Saamtrek se onderwysers kyk omtrent dubbel die jaar. Die skool het 18 tweelinge. Op die foto is Janke en Elsike le Roux, Wian en Evan Hoffman, Marnus en Mila-né Nel (gr R), Haylie en Colton Alberts, Olivia en Ethan Oberholzer, Shai-Anne en Jordan du Toit (gr 1), Rozelle en Joseph Steyn (gr 2), Zantalee en Zakai le Roux (gr 3), Nina en Ané Marx, Nicole en Adele Groenewald, Carla en Denise du Rand (gr 4), Lua en Louis Pfister, Damian en Zilone van der Merwe (gr 5), Chinel en Chris Grobler (gr 6) en Haley en Casey Lues, Ruben en Dehan van der Merwe, Pierre en Denita Lötter en Beadette en Franzelle Faul.

 

Klerksdorp Record, Klerksdorp - The Office of the Executive Mayor hosted the 2023 Matric Excellence Awards in partnership with Harmony Gold Mine and North West Department of Education at Klerksdorp Recreation Centre last week.

The ceremony was held to recognize and commend matriculation learners who achieved outstanding academic performance against all odds. The event was attended by the Executive Mayor of the City of Matlosana, Cllr James Tsolela, Members of the Mayoral Committee (MMCs), management of Harmony Gold Mine, representatives from the Department of Education, and parents/guardians of the learners.

 

Read more …Matlosana honours Class of 2023

More Articles …