Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

lerksdorp Rekord, Potchefstroom - KHS se tweede plek by die afgelope naweek se NWU Inter in Potchefstroom het nie ‘n demper op hul gees geplaas nie. Die blou golf het darem weer met die geesbeker teruggekeer na Klerksdorp.

Hoërskool Rustenburg is as die algehele wenner aangewys met KHS ‘n kortkop agter hulle in die tweede plek. Potch Gimnasium wat die inter vir jare gedomineer het, het derde geëindig.

 

Read more …KHS bring die geesbeker terug

Osego Ramohlabi van Laerskool Goudkop het nou al ‘n paar nuwe rekords opgestel in byna elke atletiekbyeenkoms waaraan hy sover die jaar deelgeneem het. Die vinnige buksie het nog ‘n nuwe rekord in die 80m vir seuns o/7 opgestel by die APO byeenkoms wat op Vrydag 9 Februarie by KHS gehou is.

 

 

 

 

 

 

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Boitumelo Lekgwenyane Molaoloa is a vibrant 12 year-old who is in Grd 7 at KPS. 

She has been a drummie since 2017 and she loves the sport. 

Now she has received an invitation to participate in the World Cup of Majorette Sport in Agen, France from July 18-21. It, however, is very expensive.

Her mom, Seipati, is asking for assistance to make this dream of her daughter come true. “Please assist us by donating as the total cost of the whole trip is R48 000 and we struggle to afford it,” she said.

The family has been selling food over weekends and will be selling food at No 9, Ext 1 Jouberton on Saturday February 17 to also help 
raise some money. Those interested to help, can deposit money into the Fddcmsa Bank Account, FNB 62874347563, and reference Boitumelo Molaoloa France.

Contact 083 548 8766 (Seipati Molaoloa) for more information.

Klerksdorp Record, Alabama - The Dr Kenneth Kaunda District Municipality, through the Office of the Executive Mayor donated hockey equipment to Alabama Primary School.

Ward Councillor Farouk Tagaree who officially handed over the equipment to the school on behalf of the District Executive Mayor Nikiwe Num, said the challenge of delivering sports development in South Africa’s townships persists.

Read more …School gets hockey equipment

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Schoonspruit Landsdiens het Wêreldkankerdag die afgelope naweek ondersteun. Sommige lede het hul hare laat afskeer ter ondersteuning van een van die skool se kantoordames wat tans die stryd teen kanker stry. Die boodskap wat Schoonspruit landsdiens stuur is dat almal wat veg of ‘n geliefde het wat veg, nie alleen mag voel nie.

 

 

More Articles …