Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die matrieks van 2024 in die Ditsobotla-subdistrik se slaagsyfer het met 11% verbeter en staan nou op 88,66%. 
Die toppresterende matrikulante van 21 skole in dié subdistrik is verlede week (23 Januarie) by ʼn erkenningsgeleentheid van Noordwes se Onderwysdepartement vereer waar elkeen ook ʼn splinuternuwe skootrekenaar, toegerus met die nuutste sagteware, van NWK ontvang het. 

Read more …Skootrekenaars van NWK die kersie op die koek vir matrieks

NOORDWESTER -COLIGNY -  Hierdie jaar is die laaste keer dat tannie Henriët en oom Pieter van Loggerenberg lekkernye verdeel in sakkies vir die kindertjies wat aan die “Holiday Programme” gaan deelneem.
 Henriët, wat die afgelope 20 jaar bibliotekaresse is, het oor die jare saam met baie vroue kosbare herinneringe opgebou. 

Read more …“Holiday Programme” by Coligny biblioteek

Burgerspoortjies kon inskryf vir die Masterchef-kompetisie wat by die Indabalokaal plaasgevind het. Deelnemers het ‘n spesiale voorskoot gekry, net soos ‘n regte sjef.  Op die tafels was ‘n “koek” en ‘n “mystery box” vir elkeen. Hulle moes die koek versier met die inhoud in die boksie. Dit was groot pret om die kinders dop te hou. Daar was drie wenners wat elk ‘n kontantprys gekry het.

Read more …Burgerspoortjies hou Masterchef-kompetisie

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Magalies Water (MW) is a Water Board, established under Section 28 of the Water Services Act, 1997 (Act 108 of 1997 as amended, WSA) which provides for the right of access to the basic water supply and the right to basic sanitation services. 
According to the Public Finance Management Act (Act No. 1 of 1999 as amended), it is classified as a schedule 1B State-owned Enterprise (SoE) and derives its mandate from the Department of Water and Sanitation. 

Read more …Magalies Water’s collaborative efforts to improve water services in the Far West region

More Articles …