Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Nantes Coetzee (middel) het sy 300 ste “nie-amptelike mylpaal” op 15 Februarie voltooi. Hy is saam met Leslie Smit, Koos de Jongh, Tracy Coetzee, Ina de Jongh en Kevin Smit.

Hengelaars van Hoërskool Schoonspruit het 9 Februarie langs die viswaters deurgebring in die eerste hoërskole hengelkompetisie vir die jaar. Dit was die eerste distrikteliga vir 2025 en die junior o19A-span is as wenners aangewys. Die o19B-span eindig negende en die o19C-span eindig dertiende. Die damespan het met ‘n tweede plek geëindig.

Gerhard Dirker van Potchefstroom het op 8 Februarie sy 400ste nie-amptelike mylpaal by die Matlosana Bird Parkrun gedoen.

Maryke Gird het op 14 Desember haar 250-mylpaal by Matlosana Bird parkrun gedoen. Gerhard en Margaret Dirker, Maryke, Trevor en Ethan Gird was daar om die geleentheid saam met haar te vier.

 

 

 

 

 

 

More Articles …