Liezel Gouws, trots van Klerksdorp en die NWU, is die afgelope naweek as die NW Sportster van die Jaar aangewys. Sy het ondermeer vanjaar aan die Paralimpiese Spele in Parys deelgeneem. Die toekenningsgeleentheid het op Saterdag 23 November by Rio Casino plaasgevind. Meer hieroor in die week se Klerksdorp Rekord. Foto: NW Departement van die Kunste, Kultuur, Sport en Rekreasie.
Rubberbote deel pryse uit
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die Noordwes F1 rubberbootklub se lede is by die jaarlikse prysuitdeling van die rubberboot organisasie, Saira, vereer.
Grading for coloured belts
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Matlosana Karate Team of Shinkyokushinkai will be hosting a junior grading test for coloured belts, with teams from Moses Kotane, Madibeng, Ruth Segomotsi Mompati taking part in the examination. It will be held at the Manzilpark Hall on Saturday November 23 and will be conducted by Sensei Thomas Mayekani, Sensei Khehla Jele from Gauteng and Sensei Tebogo Moloane.
Karatekas bring medaljes huis toe
Karatekas van die Johan van Tonder karateklub in Smitstraat, Adamayview het Noordwes Tiska verteenwoordig tydens die SA Tiska karatekampioenskap en puik gevaar. Die toernooi het op 18 en 19 Oktober by die NWU, Potchefstroom plaasgevind. Shihan is Sahota 8e Dan van Engeland en ook Tiska Internasionale se stylhoof was ook teenwoordig.
Tiska athletes excell at Open
The Tiska Open took place and these athletes excelled. They are Divané Visagie, gold for kata and kumite and bronze for ippon kumite, Driaan Campher, silver for kata and bronze for ippon kumite, Bennie Smit, silver kata and bronze for ippon kumite, Kiana Martens, gold for ippon kumite, silver for kata and kumite, Werner Maartens, instructor, and (front) Leah Maartens, silver for kata, kumite and ippon kumite, Milan Maartens, kata gold kumite and ippon kumite silver and Anjené Griesel, kata silver and ippon kumite bronze.