Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

PJ van Onselen en PC Swanepoel van Klerksdorp het 25-28 April aan die Kickboxing SA Kampioenskap in Potchefstroom deelgeneem en Noordwes verteenwoordig. Dit was die eerste keer in SA kickboxing geskiedenis dat die SA kampioenskap in NW gehou is. Meer as 500 vegters het ingeskryf vir die byeenkoms wat by NWU gehou is. PC Swane-poel het twee goue medaljes en ‘n silwer verower vir juniors. Klerksdorp is trots op die twee vegters wat NW en Klerksdorp verteenwoordig het.

The Village Mashie Golf Club Championships took place on April 6 and 7. The winners are Piet van Loggerenberg, C Division runner-up, Annie de Klerk, C Division winner and ladies Winner, Clay Bronkhorst, A Division winner & club champ and best Nett, Karl Pienaar, B Division winner and Andre Barnard, B Division runner-up. Hugo Malan, A Division runner-up is absent.

Klerksdorp Midweek, Bloemhof - Die 23ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza vind vanjaar vanaf 27 April tot 1 Mei op die Noordwes- en Verlatenkraaloewers van die dam plaas. Dit is weer ‘n oewer-en-boot-hengeltoernooi.
Die Bloemhofdam Bonanza is nog altyd een van die grootste en lekkerste hengel-toernooie op die hengelkalender in Suid-Afrika. Daar is ‘n tradisie van kuier en lekker visvang wat die Bonanza by Bloemhofdam so gewild maak! Noordwes en Verlatenkraal is uitgestrekte hengeloewers van meer as 30 kilometer wat genoeg hengelspasie aan deelnemers verseker. Daar is ook ‘n groot sleephelling by Noordwes waar bote kan lanseer.

Read more …Weer tyd vir Bloemhofdam Bonanza 2024

More Articles …