Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Een span van Klerksdorp is ligawenners in die Noordvaal-beker se plaatafdeling.
Hoërskool Wesvalia se jong bere het die trofee huis toe gebring nadat hulle korte mette gemaak het van die Kemptonparkers.
Groot skolerugby is die afgelope naweek op Middelburg gespeel waar die finale wedstryde in die plaatafdeling gespeel is. Wessies se o/14s het hul rekord van onoorwonne wedstryde voortgesit wat al by die NWU-sportreeks begin het.
Parkrun mylpale
Louis Lagrange Lombard het die afgelope naweek sy 200ste parkrun by Matlosana Bird Parkrun voltooi. Saam met hom is Cathy Gallagher en Wilmarie en Carmia Swanepoel.
Carl Roodnick het die afgelope naweek by Matlosana Bird Parkrun sy 150ste parkrun voltooi.
Running in the spring
Klerksdorp Record, Klerksdorp - The second edition of the 2025 N12 Marathon Series is here.
All the action will take place on October 4, with the 21.1km Half Marathon and the 5 km run.
The 21.1 km is for athletes who want to challenge themselves, push their limits, and experience the exhilaration of this iconic route.
Wessies druk deur na finaal
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Net een span van Klerksdorp speel die naweek in die finaal van die Noordvaal Beker (plaatafdeling).
Hoërskool Wesvalia se o/14 A-span het die afgelope naweek na Pretoria gereis om teen HTS Middelburg in die semi-finaal te staan te kom. Hulle wen die wedstryd 37-20 en verseker daarmee ‘n plek in die finaal teen Kempton Park.
THS wins Noordvaal Cup
Klerksdorp Record, Klerksdorp - The u15 rugby team of Klerksdorp Technical High School has achieved an unforgettable milestone by being crowned the SDC Noordvaal Cup - Division 4 Champions of 2025.
This victory is the result of an outstanding year where the boys remained unbeaten in every single game they played. From friendlies to league fixtures.