Klerksdorp Record, Klerksdorp - Ryu Kyu GoJu Karate (RKG Karate) held their Annual Shihan Eric Cason Memorial Gashu-Ku Camp, Grading and Awards Ceremony recently.
All students attending last weekend graded to the next belt level:
* White to Yellow: Lwazi Skhosana; Mzwandile Gula and Kaylee Emdin.
* Orange to Green: Tumi Kedamile; Ruben Else.
* Jnr Brown 3 to Full Brown 3: Marko Blignaut.
* Shodan-Ho (jnr black) to Shodan (full 1st dan black): Sensei Nathen Olivier.
The award ceremony saw several awards being handed out. The club thank parents and students for their achievements in 2025.
Twee gholfdae met groot pryse
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Twee verskillende gholfdae vind die laaste naweek van November plaas, en by albei is groot pryse op die spel.
Pa en seun is ystermanne
André Lubbe en sy seun, Donovan, het die afgelope naweek aan die Ironman Mosselbaai 70.3 deelgeneem. André is lid van die Klerksdorp Marathonklub. Pa en seun het die uitdaging geniet. Dit bestaan uit drie dele, 1,9 km swem in die see, 90 km fietsry en 21,2 km hardloop.
Parkies maak geskiedenis
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Laerskool Meiringspark is trots op sy krieketspelers wat vanjaar ‘n goeie seisoen agter hulle het.
Die skool het in die mediumskole liga deelgeneem en drie spanne (o10A, o11A en o13A) is die provinsiale wenners.
Kranige kannetjies op die rugbyveld
‘n Rugbyfees met o/8-spelers het die afgelope naweek by die Konka Avontuuroord in die Magaliesberg plaasgevind. Laerskool Saamtrek se span het die jaar al hul wedstryde gewen en afgesit na Konka. Die reën en nat veld het hulle nie afgesit nie en die A en -B spanne het al hul wedstryde gewen. Hier hardloop Luka Havenga met die bal en spanmaat Alardu le Roux wat hom ondersteun.









