The police, Department of Community Safety and transport management, the CPF, community in blue patrollers and other stakeholders installed warnings on street poles in the CBD to alert visitors to the threat of crime. Different streets have different messages about crime prevention tips and hotspots of crime and reminds pedestrians to take care of their belongings at all times.
Please help look for Johannes
Klerksdorp Midweek, Kanana - The police in Kanana request the community’s assistance in locating 42-year-old Johannes Motshoeneng, who is residing in Impala Street, Kanana. He was last seen on March 22 by his girlfriend when he fetched his id document from her. According to his girlfriend, he doesn’t have a fixed address because he is currently unemployed. She received a call from him on March 29 that he was with people at Siri’s tavern in Kanana. She hasn’t seen him since and can’t recall what he was wearing.
Wollerige Kersfeeselwe is almal mooi
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die Wolwinkel in Buffelsdoornstraat het kliënte uitgedaag om ‘n Kersfeeself te hekel of brei in ‘n kompetisie. Klerksdorp Rekord se redakteur Salomé Kotzé het die moeilike taak gehad om die wolprodukte op Saterdag 25 November te boordeel. Sy hekel ook en was verstom oor die vernuf en kreatiwiteit van die inskrywings.
Museum herdenk Eerste Wêreldoorlog
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die stad se kultuurmuseum herdenk die einde van die Eerste Wêreldoorlog met ‘n tydelike uitstalling wat by die museum besigtig kan word. Die wapenstilstand wat ‘n einde aan aktiewe gevegte gemaak het, het om 11:00 Greenwich-tyd op 11 November 1918 begin.
Leshané se sprokiesrok laat haar wen
Leshané Chatwind is met haar pragtige matriekafskeidrok, ontwerp deur Jose de Canha, die naaswenner in die Sondagkoerant Rapport se matriekafskeid-kompetisie. Sy het haar matriekafskeidrok, wat sy na KHS se matriekafskeid gedra het, vergelyk met die sprokie van Aspoestertjie en het gesê haar rok is presies waarvan sy as jong dogtertjie gedroom het. “Ek het gevoel soos Aspoestertjie wat in ‘n glansprinses verander het.’’ Leshané is dankbaar vir al die Klerksdorpers wat vir haar gestem het en die komplimente vir haar rok. Sy het kontant, data en lugtyd gewen. ‘n Potchefstromer, Malincke Botha, het die kompetisie gewen.
Foto: Salomé Kotzé.