Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The pressures facing today’s generation of adolescents and young adults are taking a toll on their mental health, increasing the risk of drug addiction and suicide.
“For any young person, it can be difficult to adjust to the rapid physical and emotional changes during this time - even without a mental health disorder in the picture. Parents, teachers, and caregivers should therefore be alert to signs that could suggest adolescents or teenagers are struggling,” says Dr Odayar ahead of Teen Suicide Prevention Week.
Calling all Kosh artists
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp- An art school in Klerksdorp is awaiting entries from budding artists in the Kosh community to create a winning self-portrait.
Marco’s Atelier launched the new art competition titled “Me, Unfiltered” and is looking for self-portraits.
A total of R20 000 in prizes can be won. Entries will open on June 3 and close on July 29. The Top 50 artists will be invited to a gala event that will take place on September 12.
Entries are open to all residents in the Kosh Area and all drawings or painting mediums on paper or canvas will be accepted.
The categories are for primary school students, high school students and adults. Entry fees are R100 for learners and R150 for the adult category.
Entry forms are available at Marco’s Art atelier in Yusuf Dadoo Street or contact Marco Kuhn on 076 500 3345.
Hernu jou motorlisensie maklik só aanlyn
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die padverkeersbestuur-agentskap se aanlyn-portaal vir voertuiglisensie hernuwings groei by die dag met byna 1,5 miljoen voertuigeienaars wat nou daarop geregistreer is.
Die aanlynstelsel om jou motorlisensie te hernu is in Februarie 2022 bekendgestel om motoriste tyd te spaar en doeltreffendheid in lisensiëring te verbeter.
Kattebakverkoping ’n nuutjie by dié stalletjiemark
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die eerste stalletjiemark by die Pick n Pay Hyper winkelsentrum vir die jaar word Saterdag 3 Februarie gehou.
‘n Nuwe aantrekkingskrag by die mark is ‘n kattebakverkoping waar mense van hul wit olifante ontslae kan raak. Al reel, volgens organiseerder Thinus van Staden is dat die verkopers slegs uit die kattebak kan verkoop. Geen gazebo’s of tafels word toegelaat nie. Verkopers kan wel ‘n sambreel opslaan vir bietjie skaduwee, maar alle verkope is streng uit die kattebak.
Voortrekkers nooi jeug om aan te sluit
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die afskopfunksie van die Kosh Voortrekkers vind die week plaas en almal is welkom. Die Voortrekkers is ‘n kultuurorganisasie vir die jeug en gesetel in beginsels van Afrikanerskap, burgerskap en hoofsaaklik Christenskap. Die organisasie belowe om ‘n sterke fondasie van waardes en vaardighede aan te leer, wat verder gaan as wat tradisionele skoolonderrig bied.