On the bookshelve: The World According to Merle: Memoir of a deliciously daring granny
Nuut op die rak: Eendag is te ver
Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein.
Support school’s market day
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Janie Schneider Special School in Charl de Klerk Street, next to the N12, is having a market day on Friday May 9. The event will last from 09:00 till 12:00. They invite people to visit and buy Mother’s Day gifts. They will also have lots of fun and games, tombola, plants for sale, pedal cars for the adventurous and lots to eat. They will have delicious pancakes for sale as well as a tea garden where visitors can relax.
Skyfskiet, mampoer en skaapstertjies
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Omkring 31 Mei op jou dagboek, want dan bied Triestsentrum die Toekafees aan. Dit klink na ‘n dag vol plesier en heimwee. Kom eet kos soos ouma dit gemaak het en kyk hoe oupa op die plaas gewerk het. Die Toekafees beloof om jou terug in tyd te neem. Hunker jy na ‘n tyd toe alles stadiger was en minder tegnologies?