Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

by Kaizer Nyatsumba  |  Published by NB Publishers
 
From a humble upbringing on a farm in White River in Mpumalanga via an Ivy League education to influential newsrooms and boardrooms, Corporate Newsman chronicles the extraordinary journey of Dr Kaizer Nyatsumba. As South Africa’s first black editor of a mainstream newspaper, Nyatsumba rose above poverty, brushes with death, personal losses and political turmoil to leave his mark as a journalist and business executive.
Read more …On the bookshelve: Corporate Newsman A Life of Integrity

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die Hervormde Gemeente Doringkruin se jaarlikse basaar vind plaas op Vrydag 30 Mei. Hulle skop die oggend af met ‘n heerlike plaasontbyt om 6:00. Die gebruiklike basaar lekkernye en kosstalletjies sal van 08:00 af beskikbaar wees. Die basaar sal heeldag oop wees tot 18:30 om selfs vir aandete te kan sorg.
Read more …Basaar in Doringkruin

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Hoërskool Klerksdorp se rugbyveld was lanklaas so volgepak soos op Saterdag 10 Mei, met die aanvang van die Noordvaal-liga. Dit was die eerste amptelike ligawedstryde en KHS en Hoërskool Wesvalia, wat beide in die plaatafdeling deelneem, was lus vir kookwater-rugby. Die skole is gedugte teenstanders vir mekaar en toeskouers het opgeruk om die rugby te ondersteun. KHS was die gasheer. 

Read more …Goeie gees by Klerksdorp derby

Die nuutste boek deur die bekroonde De Wet Hugo skakel in by relevante temas vir vandag se jeug, veral om liggaamspositiwiteit te bevorder en boeliegedrag aan te spreek.

As ek jy was handel oor twee meisies wat min tot geen ooghare vir mekaar het nie, en hoe hulle eindelik groei uit ‘n interessante leerproses wat lesers sal laat dink aan ‘n paar skreeusnaakse body-swop films en boeke uit die verlede.
Gretchen en Barbara háát mekaar.

 Gretchen kry die hoofrol in hulle dramaklub, maar sy word konstant geboelie oor haar gewig, terwyl haar ma ook nog karring oor haar gesondheid.

Read more …Op die boekrak: Dié storie lê De Wet na aan die hart

More Articles …