Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Alhoewel Hinterland hoofsaaklik met ʼn wye reeks landbouprodukte in boere se behoeftes voorsien, kan Klerksdorpers en diegene wat die N12 gebruik ook voortaan net so lekker inkopies hier kom doen. 

Hinterland het op Saterdag 24 Augustus amptelik sy deure by ʼn nuwe perseel met ʼn beter ligging oopgemaak. Tydens dié geleentheid het Francois Strydom, hoof-uitvoerende beampte van die Senwes Groep, die lint by die nuwe adres op die N12, langs Senwes se hoofkantoor, geknip.

 

 

Read more …Hinterland Klerksdorp trek nuwe baadjie aan

Dancers of the Inspired Acrobatic Academy participated at the Musikon Eisteddfod at Laerskool La Hoff on Monday August 26. They are Sumare Viljoen (Acro group - A++), Lo-Ann van Zyl (Acro duet A++ and Acro group A++), Lianey Stols (Acro duet A++ and Acro group A++), Chene van Staden (Acro Solo A+, Acro duet A+ and Acro group A++), Mihle van Rensburg (Acro Solo A) and Kayla Bauer (Acro Solo A+, Acro duet A+ and Acro group A++).

 

 

 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die vreugdevure brand by die Ber-Kaz-Endurance Arabier stoetery in Dorinkruin waar ‘n merrie die afgelope naweek geboorte geskenk het aan twee gesonde vullens.

Dit is ‘n uiters raar verskynsel vir ‘n merrie om twee vullens vol termyn te dra, maar die twee gallop te lekker agter hul moer aan, min gepla oor die opskudding wat hul geboorte vroegoggend op Saterdag 17 Augustus veroorsaak het.

 

Read more …Arabierperd se tweeling trippel al rond

Klerksdorp Fotografieklub het op Vrydag 16 Augustus die klub se top fotograwe vereer. Op die foto is Shawn Bubb, wenner Stil Lewe, Monique van Rooyen algehele wenner, onderwerpkategorie, kontemporêr en sy deel die prys vir oop kategorie met  Karen Coetzee, wenner van foto van die jaar, portretstudie, selfoonafdeling, Lourens Botha wen Foto Joernalistiek, Oupa Coetzee is senior fotograaf en beste landskap. Linda Bronkhorst wat afwesig met neem van die foto. Sy het die natuurafdeling gewen en is Junior Fotograaf van die jaar.

 

More Articles …