Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Twee voetgangers is ernstig beseer op Donderdagoggend 6 November toe ‘n taxi waarvan die remme ingegee het, hulle raakry. Die ongeluk het net na 07:40 gebeur. Nooddienste was vinnig op die toneel en die beseerdes is na hospitale in Klerksdorp vervoer. Daar is aanvanklik berig dat altesaam 9 persone beseer is, maar die insittendes in die taxi is net vir skok behandel. Klerksdorp Rekord het verneem die bestuurder het gesê die taxi se remme het nie gewerk toe hy die verkeerslig by City Mall nader nie. Hy het toe uitgeswaai in die linkerbaan om ‘n botsing te vermy, en die voetgangers getref.

Klerksdorp Record, Mahikeng - The Mahikeng-based Serious Commercial Crime Investigation Unit seeks public assistance in locating a man who is linked to a fraud case. In May 2022, a woman from Mahikeng was defrauded over R800 000 by her boyfriend, who is believed to be an Ugandan national. According to Lt-Col Tinyiko Mathebula, spokesperson, reports indicate that the woman was told by her boyfriend to resign from her work and take all her pension money to a prayer room where it would be blessed by her ancestors.

Read more …Help Hawks find this con-artist

Klerksdorp Rekord, Leeudoringstad - Hansie Viljoen is die graanprodusent van die jaar. Hy en sy vrou, Wimarie, boer buite Leeudoringstad. Hulle is erken vir hul innoverende, gedissiplineerde en datagedrewe benadering tot graanboerdery, wat presisietegnologie, grondgesondheidsbestuur en sterk sake-in-sigtigheid kombineer. Sy onderneming, Viljoen Boerdery, het ’n model van volhoubare diversifikasie geword - dit produseer mielies, sojabone en ander gewasse terwyl dit ’n mensgesentreerde bestuursfilosofie handhaaf en deurlopende herbelegging in vaardighede en tegnologie doen.

Read more …Boer van Leeudoringstad is graanprodusent van die jaar

More Articles …