Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Laerskool President se o/12A krieketspan is Noordwes wenners. Hulle het in die NW o/13B liga se eindstryd teen Laerskool Brits gespeel en die wedstryd met 37 lopies gewen. Die span word deur Abrie Senekal afgerig. Op die foto is (voor) Luan Booyens, Bron-Wayne Stuurman, Reo Mokoena, Suresh Adams (k), (middel) is Jayden Badenhorst, Cameron Lawrence, Rea Mira, Johan Blom en (agter) Jared Spandeel, Heindro Pretorius, Katleho Sejake, Koketso Sebokeng, Drake Schneider, Xander Reyneke en Ryno Pretorius.

.

Abrie Senekal is as adjunkhoof van Laerskool President aangestel. Hy is al van 2008 verbonde aan die skool.

 

 

 

 

 

 

.

Klerksdorp Rekord, Orkney - Laerskool Saamtrek was die afgelope naweek die gasheer van die super 12-gholftoernooi wat by Orkney Gholfklub aangebied is. Die prestige byeenkoms is bygewoon deur spanne van 23 skole oor vier provinsies.
 
Gholfspelers van Noordwes, Gauteng, Mpumalanga en Limpopo het deelgeneem.

Laerskool Saamtrek se meisiespan het goud verwerf in die zero-afdeling en silwer in die IPS-afdeling. Die seunspan het silwer in die IPS-afdeling en brons in die zero-afdeling verwerf. 

Read more …Samies floreer op gholfbaan

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Curro High School celebrated learners’ achievements of 2023 with a prize giving ceremony for cultural and sport highlights. The school’s grade 12 valedictorians were also celebrated. 

Thato Tshabalala is this year’s Dux Scholar. She achieved an average of 88% and received her third Honour Society badge. She is the best student in English, EGD, Mathematical Literacy and Visual Arts. 

Marco du Preez is second best and received awards for best student in Afrikaans FAL and Physical Science. Emmanuel Ucheya is the best student in Life Science.

Two dancers in Curro, Mitaylle Johnson and Bontle Tsatsi received an award for exceptional achievement with their prowess on dance stages all over the country. Both qualified to represent South Africa in Serbia next year for the Euro Dance International competition as well as a dance competition in New York.

Read more …Curro learners receive awards

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Albei Laerskool Saamtrek se ope-krieketspanne (o/13A en o/13B) het deurgedring na die Noordwes Finale wat die week in Potchefstroom plaasgevind het. 

Die o/13A-span het in die semi-finale vir Laerskool Mooiriver gewen en die o/13B-span het Laerskool Baillie Park uitgeskakel. 


Die A-span het in die finaal teen Laerskool Bailie Park te staan gekom en die B-span teen Laerskool Mooirivier. 

Die beslissing was teen druktyd nog nie bekend nie.

More Articles …