Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Altesaam 109 stoeiers het die afgelope naweek by die Klerksdorp stoeisaal deelgeneem aan die jaarlikse Noordwes Uitnodigingstoernooi.

Klubs van Johannesburg, Fochville, Welkom, en Vryburg het op Saterdag 4 Mei na Klerksdorp gereis en toeskouers het puik stoei gesien. 

Klerksdorp stoeiklub het hulle goed van hul taak gekwyt en 14 medaljes los gestoei. Die klub is besig om sy vlerke te sprei en nooi jong mense uit om aan te sluit by die klub. Oefentye is Maandae en Woensdae, 17:30 tot 19:00. Skakel vir Jannie Taljard, voorsitter van Klerksdorp Stoeiklub, by 082 450 3114. 

 

 

 

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Ryu Kyu Goju karate dojo participated in the SAKMAA Championship on Saturday May 4, held in Pretoria.

It was a successful day for Ryu Kyu Gojo Karate, with Nathen Olivier competing in the 15-17 year black belt division. He won gold for Kata, silver for Point Sparing, bronze for Weapon Kata and bronze for Continues Sparing. 

Marko Blignaut competed in the boys 12 year green belt division and he won gold for Kata and silver for Point Sparing.

Both karatekas will represent RKG Karate at the MASA Nationals in June and at the SAKMAA Nationals in August. Nathen is a learner at Hoërskool Schoonspruit and Marko is in Laerskool President.

PC Swanepoel van Klerksdorp het op 18 April aan die MMASA SA nasionale kampioenskap in Durban deelgeneem. Hy het ‘n silwermedalje verower. Hy is by sy afrigters van Combat Martial Arts @Fitness Zone, Zhane Tannous en Charl Gainsford.

 

 

 

 

 

 

Klerksdorp Rekord, Orkney - Die NW Duathlon kampioenskappe het op Saterdag 27 April plaasgevind. Dit was die finale keuringswedloop vir die SA Duathlon Kampioenskappe wat binnekort by Midmar plaasvind. ‘n Paar Klerksdorpers het uitstekende prestasies in die onderskeie kategorieë bepaal. 

Die supersprint kategorie (12-15 jaar) behels ‘n 2.5km hardloop, 10km fietsry en weer 1.25km hardloop. Elardus Erasmus van Hoërskool Wesvalia eindig tweede in die o/15-ouderdomsgroep, gevolg deur Jansu de Beer, van KHS, in die derde plek. Michael Demetriou van Laerskool Saamtrek was tweede in die o/13-ouderdomsgroep.

 

 

 

 

Read more …Klerksdorpers maak stem dik by NW Duathlon

More Articles …