Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die stad se kultuurmuseum herdenk die einde van die Eerste Wêreldoorlog met ‘n tydelike uitstalling wat by die museum besigtig kan word.
Die wapenstilstand wat ‘n einde aan aktiewe gevegte gemaak het, het om 11:00 Greenwich-tyd op 11 November 1918 begin. Elke jaar van November tot Januarie vereer die museum hierdie mees onvergeetlike geleenthede deur ‘n kleurvolle tydelike uitstalling van voorwerpe en kunswerke wat met die oorlog verband hou.
Toegang is gratis, en daar is ook ‘n aantal kort video’s wat met die oorlog verband hou, wat gesien kan word. Inwoners is welkom om dit te besoek.
Die museum het meer inligting by 018 487 8900.
Kersvader kuier vroeg in Klerksdorp
Kosh Kids se jaarlikse Kersboom het die afgelope naweek by die Portugese Saal plaasgevind en honderde kinders wat vooraf gekies is om aan die spesiale Kersboom deel te neem, kon na hartelus speel en is huis toe met kospakkies en geskenke. Twee plaaslike skoonheidskoninginne, Michaela Chatwind en Mckenzie Viljoen, het saamgekuier en hul opwagting op ‘n hotrod saam met Kersvader gemaak. Foto verskaf.
Show off your dog at market day
Klerksdorp Record, Klerksdorp - Orkney and Klerksdorp Animal Shelter will present a dog show at Pick n Pay Hyper Stalls Market on November 25.
The market starts at 08:00 until 13:30 and more stalls are still avai-lable. Entries for the dog show starts at 09:00 with the show starting at 10:00. The raffle ticket draw will take place at 13:00.
According to Diane Jacobs, operations manager, the shelter has a huge need for dog food. The entry fees is R20 per dog per category. All dogs must be on a leash/lead.
Toergroep stal hul werk uit
Die B Gallery het verlede week die laaste kunsuitstalling van die jaar geopen met ‘n huldeblyk aan Namakwaland. Kunstenaars en fotograwe wat die blommetoer meegemaak het, het hul werk uitgestal. Dit was ook ‘n lekker reünie vir die groep om weer saam te kuier. Roosterkoek en konfyt was op die spyskaart. Die uitstalling duur nog tot Desember.
Register for 2024 elections
Klerksdorp Record, Klerksdorp - The countdown to South Africa’s 2024 National and Provincial Elections has begun. Don’t miss out on your chance to make a difference and let your voice be heard.
Your democracy needs you!
All 22 300 voter stations will be open for the first registration weekend - November 18 and 19.