Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Die Nederduitsch Hervormde Kerk Wilkoppies het ds Tanya Maartens as nuwe predikant verwelkom. Eredienste vind elke Sondag om 09:00 plaas. Sy word op Sondag 12 Januarie om 11:00 bevestig.

 

 

 

 

 

 

 

 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Hulle word Teddietannies genoem. Dit is die vroue wat deel is van die Bidbeertjie-beweging en teddiebere brei of hekel wat aan mense uitgedeel word met die belofte dat daar iemand is wat vir hom/haar bid. 

Mariaan Ernst het al op hou tel hoeveel bidbere sy al gebrei het. Die gogga het haar in 2022 gebyt toe twee vriendinne, Alice Smith van Hartbeesfontein en Alta Slabbert van Klerksdorp, haar besoek en wol, breinaalde en ‘n patroon vir ‘n bidbeertjie in die hand stop. 

 

 

 

 

Read more …Bidbere is ’n ‘blessing’ in wol

Teboho Sothoane send us this photo he took of the crescent moon with Venus clearly visible in the night sky on Friday night January 3. Venus is often called the Morning or Evening Star, as it can easily be mistaken for a bright star. More astronomical delights are expected this new year, as both Venus and Saturn will be in alignment with the moon.

 

 

 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Vic en Bets van Dyk het verlede maand hul 61ste troudag gevier.

Die egpaar het as 21-jariges ewige trou aan mekaar gesweer op 14 Desember 1963. Albei is lief vir dans en het in 1961 op ‘n dansbaan op Stormsveil, Weskaap ontmoet.

Die egpaar se lewe het verskeie draaie geloop voor hulle hul in Klerksdorp gevestig het. Vic vertel hy het op Worcester op die Spoorweë begin, is toe verplaas na Fairbrees en toe na Dundee en toe besluit hy op ‘n nuwe lewe op die myne in Westonaria, en toe Welkom waar hy afgetree het.

Read more …Egpaar se liefde blom op dansbaan

More Articles …