Klerksdorp Record, Stilfontein - The Matlosana/Stilfontein Animal Shelter is celebrating their ninth birthday with a photo competition.
Take some pictures of your furry friends and you can win pet goodies, gift cards, cash and a featured spot on the shelter’s home page. All you have to do to enter is to snap a photo of your pet (Photoshop allowed), Whatsapp photo to 072 814 5927, add info about your pet and make a donation into their bank account as your entry fee!
The winners will be announced on their birthday celebration day. The shelter will also have a jail or bail fundraiser on Saturday May 31.
They need supporters to “bail” their chairperson, Derick Kotze, out of jail. The more bail, the more animals get helped.
Be a sport and post any amount towards his bail.
Grootste Nampo nóg
Klerksdorp Rekord, Bothaville - Die 57ste Nampo Oesdag het verlede week op ‘n hoogtepunt afgesluit en sy posisie as Suider-Afrika se grootste en mees invloedryke graan-gefokusde landbouhandelsuitstalling herbevestig.
Met ‘n rekordbywoning van 87 191 besoekers oor vier dae en met meer as 900 uitstallers, het Nampo weereens bewys dat dit die belangrike byeenkoms vir die graansektor, die breër landbouwaardeketting, en ‘n kritieke betrokkenheidsplatform is om oplossings en besprekings vir die landboubedryf te ondersoek.
Full house art exhibition
Klerksdorp Record, Klerksdorp - Ninety artworks are on display at the ARTi Gallery where the TRIO exhibition with works by three local artists opened on Saturday May 17.
The exhibition showcases the works of Robert Thirtle (55 artworks), Anni Thirtle (17 artworks), and André Austin (23 artworks).
Robert’s range across various media, from oil paintings to his recent sculptures will captivate viewers; while his mom, Anni’s work in her signature style of colourful faces and whimsical rabbits has people in awe. She sold five artworks on the opening night with all her rabbits sold out.
Matriekklas se vriendskap strek oor dekades
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - KHS se matriekklas van 1960 het nog noue bande met mekaar en het vroeër die maand in Potchefstroom bymekaargekom vir ‘n reünie.
Die 13 oud-leerlinge het saam met hul gades die geselligheid bygewoon en ‘n heildronk ingestel op ‘n lewenslange vriendskap. Hulle was 65 jaar gelede in matriek.
Begraafplase oorstroom ná swaar reën
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Matlosana Munisipaliteit se Departement van Gemeenskapsdienste sukkel tans by die begraafplase in die Kosh-gebied weens onlangse swaar reënval wat ondergrondse water veroorsaak het.
Sowat 90% van die begraafplase word hierdeur geraak, wat begraafplaas-bedrywighede ernstig ontwrig, sê woordvoerder Ntswaki Makgetha. Die oorstroming van grafte lei tot vertragings in teraardebestellings.
“Families weier alternatiewe grafte en in sommige gevalle het mense self begin om grafte te grawe. Talle begrafnisse moes al uitgestel of gekanselleer word as gevolg van die water.’’
Die Stad doen ‘n beroep op die gemeenskap om geduldig te wees tot die probleem opgelos word.









