Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Die Aardklop Kunstefees is in volle gang en lesers kon kaartjies wen na twee produksies waarin Margit Meyer- Rödenbeck van Dowwe Dolla-faam betrokke is.

Vyf dubbelkaartjies vir Liewe Heksie asook vyf dubbelkaartjies was vir Ken jy vir Dewie?  op die spel. Annette Rautenbach en Marli Kruger het kaartjies vir Ken jy vir Dewie? gewen en Ina Janse van Rensburg, Deserise Cocklin, Debbie Labuschagne, Daniel Berry en Karen Janse van Vuuren het kaartjies gewen om Liewe Heksie te gaan kyk.

 

 

Read more …Aardklop klop nog lekker

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Local artists will soon showcase their creativity again at the popular annual Art Attack at Matlosana Mall.

Visitors to the popular shopping centre can witness the wonder of art first hand for two days when different works will be exhibited during the first weekend of October.

Read more …Art to look forward to

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Ian Roberts, wat pas sy outobiografie Is dit Jy? bekendgestel het, tree Vrydagaand 27 September op in Ianstraat, Klerksdorp.

Toeval? Dalk nie, want Verdant in Ianstraat is bekend vir sy rustige atmosfeer, heerlike spyskaart en kookwater mengeldrankies. 

Voeg daarby die befaamde Radio Kalahari Orkes waarvan Ian die hoofsanger is, en jy het die resep vir die perfekte ‘hallo naweek’-kuier. Ian gaan van sy boeke daar te koop hê en hy  het ook belowe om ‘n paar staaltjies uit die boek te deel. Die aand skop af om 18:30, maar kom vroeër vir Happy Hour.

Toegang is R150 per persoon, kinders o/12 betaal halfprys en kleuters gratis. Skakel Heidi by 079 279 1662 om jou kaartjie te kry.

 

 

Klerksdorp Rekord, Hartbeesfontein - As jy ‘n liefhebber is van orrelmusiek en hoendervleis kry as die kerk se pyporrel behoorlik keel skoonmaak, is die orreluitvoering volgende naweek in die dorp se NG Kerk, ‘n groot bederf.

Die NG Gemeente Hartbeesfontein se pyporrel is vanjaar 42 jaar oud en het onlangs noodsaaklike onderhoudswerk ondergaan vir die eerste keer sedert die orrel gebou is. Die direkteur en stigter van Pyporrels Pty Ltd, Werner Hurter, het die instandhoudingswerk gedoen.

Read more …Hartbeesfontein se pyporrel weer ingewy

Klerksdorp Record, Klerksdorp - In preparation of next year’s World Shoot competition that will be held at Frontier outside Stilfontein, the Africa Level IV Handgun Championships kicked off this week.

The opening ceremony was held at Matlosana Mall on Tuesday September 24 with shooters from 27 countries competing here including the princes from the Kingdom of Saudia Arabia. 

 

Read more …World’s top shooters converge in Klerksdorp

More Articles …