Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - All bikers are invited to attend one of the biggest events this year. Day of Clubs will take place at Bokkies Pub & Braai, Bishop Street, Songloed on Saturday July 26. Massive prizes can be won in the lucky draw with a MV Augusta Revale 800 as first prize, a set of four 195/50R tyres as second prize and a R1 500 meat voucher as the third prize.
Read more …Day of Clubs

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die Klerksdorp Tehuis vir Bejaardes se basaar is dié naweek en hulle beloof tafels vol eetgoed om uit te kus en te keur. Die basaar vind op 26 Julie by die tehuis in Rosinstraat. Freemanville plaas en al die lekkerte sal van 08:00 tot 14:00 beskikbaar wees. Besoekers sal kan snuffel en koop by die witolifant-tafel en handgemaakte naaldwerk sal ook te koop wees.

Read more …Tehuis se basaar dié naweek

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - As jy sosiale media gebruik vir jou besigheid, jou loopbaan of selfs net om ‘n boodskap met die wêreld te deel, is daar ’n paar goue reëls wat jou werk makliker gaan maak, en natuurlik jou resultate baie beter. “Ek is al jare in die wêreld van sosiale media, en ek sien byna elke dag hoe mense onbewustelik hul platforms verkeerd gebruik, of waardevolle geleenthede misloop.
Read more …Doen sosiale media soos ’n pro - moets en moenies

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die Klerksdorp Tehuis vir Bejaardes hou basaar die maand en hulle beloof tafels vol eetgoed om uit te kus en te keur.
Die basaar vind op 26 Julie by die tehuis in Rosinstraat. Freemanville plaas en al die lekkerte sal van 08:00 tot 14:00 beskikbaar wees. Besoekers sal kan snuffel en koop by die witolifant-tafel en handgemaakte naaldwerk sal ook te koop wees.

Read more …Lê weg aan pap-en-kaiings

Klerksdorp Midweek, Hartbeesfontein - Pyporrels in Suid-Afrika is nie net majestueuse musiek-instrumente nie, maar word geag as waardevolle, kulturele en historiese artifakte.

Na ‘n uiters suksesvolle orrel-uitvoering in die NG Kerk Hartebeestfontein verlede jaar, het die plaaslike ATKV-tak besluit om dit ‘n jaarlikse instelling te maak om die wonderlike orrel-erfenis van die plaaslike gemeente en die vaardigheid van orrelspel, met inwoners van omliggende dorpe te deel.

 

 

 

Read more …Pyporrel-erfenis op sy beste in Hartbeesfontein

More Articles …