Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Natasha Willemse from Klerksdorp took part in the Gym Angel Classic 2024 that was held in Klerksdorp on Saturday August 3. She describes the event as one with “amazing athletes, crowd, judges, amazing MC and amazing hosts”. Natasha received first place, bikini, over 1.71; third place, glamour (Bikini & Evening dress), and top 10 overall. She works as a trainer at Body20 Rockville Square.

Photo provided.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die afgelope naweek was dit Klerksdorp Rolbal Klub se spelers wat mekaar die stryd aan gesê het om die kampioene in tien verskillende kompetisies te bepaal. 

Daar was deurgaans rolbal van hoë standaard gelewer en van die wedstryde kon enige tyd ‘n ander uitslag gelewer het met die eintlik kampioen wat die knoop net-net deurgehak het.  

Read more …Sterk kompetisie in rolbalklub

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Round one of the 2024 Varsity Men’s Football competition kicked off last week and UFS was ruthless in their first match against NWU.

UFS clinched maximum points with a decisive 3-1 victory over NWU in an away match.

 

 

Read more …UFS stun NWU away 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Thinus Maritz (19) van Klerksdorp is in die span ingesluit om SA binnekort by die Gravel World Championships oftewel Wêreld grondpadfietsrybyeenkoms, in België te verteenwoordig.

Die byeenkoms vind 5 en 6 Oktober plaas. Sy droom om aan die kompetisie deel te neem is amper verpletter toe hy in die kwalifiserende byeenkoms geval het. “Ek is nogtans ingesluit in die span en dit is soos ‘n droom wat waar geword het.” 

 

 

Read more …Plaaslike fietsryer gekies vir SA span

More Articles …