NOORDWESTER – VENTERSDORP - Potchefstroom Crime Intelligence, Potchefstroom Flying Squad, and Ventersdorp Visible Policing apprehended two Zimbabwean foreign nationals for possession of illicit cigarettes during a Crime Intelligence led operation on Friday, 22 November.
Die moontlike, verwagte brandstofpryse vir Desember
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Middelmaanddata van die Sentrale Energiefonds (CEF) dui op ‘n wisselvallige pad vir petrol- en dieselpryse op pad na Desember.
Die data van die CEF toon dat petrolpryse ‘n klein verlaging van tussen 5 en 16 sent per liter sal hê, terwyl dieselpryse ‘n styging van ongeveer 38 sent per liter sal hê.
Indien die huidige marktoestande tot die einde van die maand voortduur, sal dit tot ‘n gemengde resultaat vir brandstof lei.
Constable arrested for corruption and defeating the ends of justice
NOORDWESTER – KOSTER - The Provincial Anti-Corruption Investigation Unit (ACIU) arrested Constable Desmond Sipho Chauke (35), working at Phokeng Stock Theft and Endangered Species Unit (STES), on Thursday, 14 November, for corruption and defeating the ends of justice.
It is alleged that farmers in the Koster area arrested five suspects for poaching on Sunday, 25 August, and handed them over to the police for detention.
Lichtenburg is donker en droog
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Lichtenburg was vroeër, soos telkemale oor geskryf word, ‘n pragtige waterryke dorp met van die mooiste tuine. Geen elektrisiteitsprobleme, groot nywerhede en florerende besighede. Daar was gelukkige inwoners wat net die beste vir die dorp gegee en gedoen het. Idilies?
Nou, na jare se wanbestuur en korrupsie het die dorp agteruitgegaan en sien vervalle daar uit.
Bly kalm, bly veilig: Wat om te doen as jy in ‘n winkelsentrumroof is
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Met die feesseisoen wat vinnig nader kom, is daar feestelike kersversierings in die meeste winkelsentrums landswyd en mense begin dink aan hul kersinkopies.
Elke jaar neem mense toe by winkelsentrums namate Desember nader kom, en behalwe dat dit ‘n prettige en feestelike tyd is, kan dit ook ‘n toename in diefstal en rooftogte in die winkelsentrums beteken. Dit is belangrik om veilig te bly tydens jou feesseisoen-inkopies, so bly waaksaam en moenie afgelei word deur al die foefies, spesiale aanbiedinge en opwinding nie.