Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Round one of the 2024 Varsity Men’s Football competition kicked off last week and UFS was ruthless in their first match against NWU.

UFS clinched maximum points with a decisive 3-1 victory over NWU in an away match.

 

 

Read more …UFS stun NWU away 

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Thinus Maritz (19) van Klerksdorp is in die span ingesluit om SA binnekort by die Gravel World Championships oftewel Wêreld grondpadfietsrybyeenkoms, in België te verteenwoordig.

Die byeenkoms vind 5 en 6 Oktober plaas. Sy droom om aan die kompetisie deel te neem is amper verpletter toe hy in die kwalifiserende byeenkoms geval het. “Ek is nogtans ingesluit in die span en dit is soos ‘n droom wat waar geword het.” 

 

 

Read more …Plaaslike fietsryer gekies vir SA span

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - KHS ry die blou golf van sukses na hul oorwinning die afgelope naweek teen Ligbron van Ermelo in die Noordvaalbeker se plaatafdeling.

Dié wen maak dit drie in ‘n ry vir KHS en hoop hulle om daarop voort te bou wanneer hulle die naweek na Pretoria reis vir die wedstryd teen Oos-Moot.

 

Read more …Drie in ’n ry vir KHS

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Noordwes is as die Provinsie van die Jaar aangewys deur Jukskei SA.

Dié provinsie kon vanjaar vol spanne by alle toernooie inskryf en het baie goeie uitslae behaal. 

Die Noordwes-bestuur is op finansies, admin, juniors, akademie, sosiale media ens beoordeel en het met vlieënde vaandels geslaag.

 

Read more …Groot eer vir Jukskei NW

More Articles …