Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

17:30 Beeld 50 jaar - om ‘n groot storie hard te slaan
Vyftig jaar se stories in een bundel saamgevat. Die nuus dat Beeld na jare sy gedrukte koerant gaan staak, is met skok aangehoor. Juis daarom is hierdie bundel ‘n versamelaarsitem vir elke koerantleser. Voormalige Beeldjoernalis en skrywer, Susan Cilliers gesels met die samesteller van die bundel, Erika de Beer.

19:00 Seun ons gaan border toe
Dana Snyman se boek, Seun is ‘n memoir maar tog ook nie, want dit vertel die storie van soveel seuns van die tagtigerjare wat vir diensplig opgeroep is.

Deon Lamprecht vertel die verhale van oorlewendes van Operation Smokeshell in 1980 in sy boek Bloedbroers. Dit werp ook lig op wat met soldate gebeur nadat die laaste skote afgevuur is en volg die veterane toe hulle vier dekades ná die operasie vir die eerste keer na die slagveld teruggekeer het.

Die ondersoekende joernalis De Wet Potgieter gesels met Dana en Deon oor die grensoorlog en hoe die spoke nie wil gaan lê nie. Of jy nou daaroor wil lag of huil, almal het ‘n seun op die border gehad.

Riku Latti en Bacchus Nel kuier saam en maak musiek.  

With Spring in the air, the team at Khaya Tshepo - Home of Hope for Vulnerable Children hosted a picnic for the little ones to welcome the warmer weather. It was a wonderful day and the kids enjoyed a jumping castle, horseback riding and snacks. Thank you to all the sponsors that made it possible. Isabella van der Westhuizen hands out hotdogs for lunch.

More Articles …