20
Mon, May

Alcoholic Beverages
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Benodigdhede:
*Ys, fyngekap
*Vars aarbeie, in stukke gesny
*Vars pepermentblare
*Vodka
*Pienk Bernini Blush-drankie

Metode:
Kap ys fyn en vul glas van jou keuse op daarmee.
Gooi een tot-glasie vodka bo-oor die ys.
Sny aarbeie in repe of stukke en plaas dan bo-op.
Gooi Bernini-drankie of `n ander drankie van jou keuse by die ys totdat die glas vol is.
Breek pepermentblare en sit ook bo-op.