• 2 blikkies tuna
• 6 eiers
• 4 eetlepels Worcestersous
• Sout en peper na smaak
• Aromat
• 2 koppies kaas
• 1/2 teelepel mosterdpoeier (opsioneel)
• Meng alles saam en sit in ’n oondvaste bak.
• Bak in die oond teen 180°C vir 25 minute.
• Bedien koud of warm met ’n slaai.